Om te waarsku dat daar 'n verbysteek- of oorsteekverbodstreep voor jou is.Maak seker dat jy nie die verbodstreep wat volg, kruis nie. As jy aan die regterkant van die pad is, beweeg so gou moontlik terug na links voordat die verbodstreep begin.Waar jy dit kan verwag: Op enige pad.BronverwysingsDepartment of Transport - SA Learner Driver Manual: Road Traffic Signs (practicek53.co.za) · 1.00, June 2012 · bladsy 54