Om aan te dui dat jy nie hierdie streep mag kruis nie.Jy mag met geen deel van jou voertuig regs van of oor hierdie strepe ry nie, behalwe om om 'n stilstaande voertuig of versperring in die pad te ry.Waar jy dit kan verwag: Op enige pad met tweerigtingverkeer.BronverwysingsDepartment of Transport - SA Learner Driver Manual: Road Traffic Signs (practicek53.co.za) · 1.00, June 2012 · bladsy 49