Algehele studievordering

Botsing

Om te waarsku dat die pad voor jou versper kan wees; dat daar voetgangers, reddingspanne en polisie- of verkeersbeamptes kan wees wat verkeer beheer; en dat wrakstukke, beseerdes, diere of gebreekte glas op die pad kan lê.

Verminder jou spoed dadelik en kyk uit vir iemand wat die verkeer reël. Wees gereed om te stop. As daar reeds genoeg hulp is, ry verder wanneer jy so aangedui word en moenie bloot stilhou om te kyk nie. Konsentreer op ’n veilige pad verby mense, voertuie en wrakstukke.

Waar jy dit kan verwag: Op enige pad.

Botsing

Bronverwysings