Om oor 'n gevaar voor jou te waarsku.Verminder spoed en kyk uit vir ander verkeerstekens wat die bepaalde gevaar aandui.Waar jy dit kan verwag: Op enige pad.