Algehele studievordering

Spooroorgang

Om te waarsku dat daar 'n spooroorgang voor jou is.

Om te waarsku dat daar 'n spooroorgang voor jou is.

Verminder spoed en kyk links en regs vir naderende treine. As 'n trein nader, stop betyds, maar nie binne die spoorwegreserwe nie.

Waar jy dit kan verwag: Op enige pad.

Spooroorgang

Bronverwysings