Om te waarsku dat daar los klippe of gruis op die pad is.Verminder spoed. Aankomende voertuie kan klippe opskiet wat skade veroorsaak. Jou voertuig se rem- en draaivermoë kan ook benadeel word.Waar jy dit kan verwag: Op enige pad.BronverwysingsDepartment of Transport - SA Learner Driver Manual: Road Traffic Signs (practicek53.co.za) · 1.00, June 2012 · bladsy 31