Om geraas te verbied.As jou voertuig se geraasvlak hoog is, mag jy nie verby die teken ry nie. Jy mag ook nie jou toeter binne 100 meter ná die teken gebruik nie.Waar jy dit kan verwag: Op openbare paaie, gewoonlik naby hospitale, kerke en ouetehuise.BronverwysingsDepartment of Transport - SA Learner Driver Manual: Road Traffic Signs (practicek53.co.za) · 1.00, June 2012 · bladsy 12