Om sekere swaar voertuie te verhoed om 'n pad of padgedeelte te gebruik.
As jou voertuig se BVM of BKM die massa in ton op die teken oorskry, gebruik 'n ander pad of padgedeelte. As die BVM of BKM minder as die aangeduide massa is, mag jy hierdie pad gebruik.
Waar jy dit kan verwag: Op enige openbare pad.

Bronverwysings
- Department of Transport - SA Learner Driver Manual: Road Traffic Signs (practicek53.co.za) · 1.00, June 2012 · bladsy 12