Om verkeer uit al vier rigtings tot stilstand te bring.
Stop agter die stopstreep. As daar geen stopstreep is nie, moet die voorkant van jou voertuig in lyn met die stopteken stop. Ry slegs wanneer dit veilig is. As meer as een voertuig by so 'n kruising stop, behoort die voertuig wat eerste gestop het, eerste weg te trek.
Waar jy dit kan verwag: By kruisings.

Bronverwysings
- Department of Transport - SA Learner Driver Manual: Road Traffic Signs (practicek53.co.za) · 1.00, June 2012 · bladsy 5