Om aan te dui dat die pad of padgedeelte vir busse en midibusse afgesonder is.Die bestuurder van 'n bus of midibus moet slegs daardie pad of padgedeelte gebruik.Waar jy dit kan verwag: Aan die begin van enige pad of padgedeelte.BronverwysingsDepartment of Transport - SA Learner Driver Manual: Road Traffic Signs (practicek53.co.za) · 1.00, June 2012 · bladsy 10