Algehele studievordering

Slegs taxi's

Om aan te dui dat die pad of padgedeelte vir taxi's afgesonder is.

Om aan te dui dat die pad of padgedeelte vir taxi's afgesonder is.

Die taxibestuurder moet daardie pad gebruik.

Waar jy dit kan verwag: Aan die begin van enige pad of padgedeelte.

Slegs taxi's

Bronverwysings